Thursday, October 2, 2008

Emile ROCK!!





EMILE MINNIE

Ons weet hy bly in Kaapstad - hy glo aan vlos en raak partykeers verlief op die verkeerde mense, lag soms vir sy eie grappe en was in 'n vorige lewe royalty..

Emile se nuwe cd Nagmusiek rock!! Gaan luister na hom op you tube en besluit (weereens) vir jouself.

OF

BESTEL DIT SOMMER NOU...

BY

http://www.35052.co.za

of kontak ons by

021 852 1388

of sms ons met die woorde: "Aan: Emile Minnie" en ons kontak jou... sms koste (once-off) R5,00.

of faks ons

0880 21 852 1388

Musiek-agente benodig...

35052 benodig musiek-agente landswyd. Indien jy NIE in die volgende areas belangstel nie, kan jy ons kontak!

Calvinia
Ladysmith
Calitzdorp
Van Wyksdorp
Zaar
Ellisras
Onverwacht
Tom Burke
Steenbokpan
Tzaneen
Duiwelskloof
Letsitele
Port Elizabeth
Kempton Park
Birchleigh
Oudtshoorn

Laat weet gou asb. Slegs een agent per area. Eksklusiewe regte. Lae insetkoste. Kontak ons by 0218521388 of e-pos adriana@35052.co.za

Lekker dag!
Uit 'n bibber-koue somerset wes

Roedie - on-ontdek, amazing





Roedie? Wie is Roedie?

Genade weet julle... Ons word elke dag verstom met die hoeveelheid talent wat sommer hier in ons midde is! Die minlike Roedie is Roedolf van der Westhuizen - 28 jaar oud - grootgeword in Krugersdorp en het op 8 jaar 'n klavier van sy ouers gekry op aandrang van Roedie se musiekjuffrou. Hy't begin viool speel en die protégé geword van een van Suid-Afrika se mees bekendste classieke ghitaarspelers - Ricardo Bornman.

Enya is Roedie se ikoon en is een van sy inspirasies in die lewe. Hy speel die klavier met soveel gevoel - dat selfs ek wat eitlik van woorde hou, meegevoer word met hierdie klavierspel. Op hierdie album is hy soos hy self sê: "unabashedly emotional" en het dit opgedra aan sy vrou...

Luister self, besluit self en in Roedie se eie woorde:

"The title track showcases the dynamic range, raw emotion, throbbing vitality, yet lasting simplicity that makes this accessible, fresh take on piano, a tribute to the team's endeavour and leaves the listener waiting. Therein lies the formula. For evergreen melodies such as these. The need for more... Roedie-mentary really."

Ek dink ons gaan nog baie van hom hoor...

35052-groetnis
Adriana

Still Mist For Winter...

Bestel dit nou by http://www.35052.co.za