Thursday, October 2, 2008

Roedie - on-ontdek, amazing





Roedie? Wie is Roedie?

Genade weet julle... Ons word elke dag verstom met die hoeveelheid talent wat sommer hier in ons midde is! Die minlike Roedie is Roedolf van der Westhuizen - 28 jaar oud - grootgeword in Krugersdorp en het op 8 jaar 'n klavier van sy ouers gekry op aandrang van Roedie se musiekjuffrou. Hy't begin viool speel en die protégé geword van een van Suid-Afrika se mees bekendste classieke ghitaarspelers - Ricardo Bornman.

Enya is Roedie se ikoon en is een van sy inspirasies in die lewe. Hy speel die klavier met soveel gevoel - dat selfs ek wat eitlik van woorde hou, meegevoer word met hierdie klavierspel. Op hierdie album is hy soos hy self sê: "unabashedly emotional" en het dit opgedra aan sy vrou...

Luister self, besluit self en in Roedie se eie woorde:

"The title track showcases the dynamic range, raw emotion, throbbing vitality, yet lasting simplicity that makes this accessible, fresh take on piano, a tribute to the team's endeavour and leaves the listener waiting. Therein lies the formula. For evergreen melodies such as these. The need for more... Roedie-mentary really."

Ek dink ons gaan nog baie van hom hoor...

35052-groetnis
Adriana

Still Mist For Winter...

Bestel dit nou by http://www.35052.co.za






No comments: